Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne wat in Hebron na Dawid toe gekom het om hom te help om koning te word in Saul se plek, het dit gedoen omdat die Here dit wou hê. Hulle was gereed om oorlog te maak. Hier is die getalle van die manne:

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:23 in konteks