Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Manne van die Manasse-stam het na Dawid toe gekom toe hy saam met die Filistyne oorlog gaan maak het teen Saul. Maar Dawid het toe nie die Filistyne gehelp nie, want die leiers van die Filistyne het daaroor gepraat en hulle het gesê: “Sy koning sal weer baie van hom hou as hy die koppe van ons manne vir die koning bring.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:19 in konteks