Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het uitgegaan na hulle toe en hy het vir hulle gesê: “As julle na my toe gekom het om my te help en as julle vrede wil hê, dan sal ek saam met julle veg. Maar as julle gekom het om te kyk waar ek is om dit vir my vyande te vertel, dan bid ek dat die God van my voorvaders dit sal sien en dat Hy julle sal straf, want ek het niks verkeerd gedoen nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:17 in konteks