Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is húlle wat deur die Jordaan-rivier gekom het in die eerste maand, toe die water van die rivier oor die walle gestroom het. Die water het al die mense in die valleie laat vlug, die mense wat langs die twee kante van die rivier gewoon het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:15 in konteks