Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:40-44 Bybel vir Almal (ABA)

40. Ira en Gareb van die stad Jeter,

41. Urija die Hetiet, Sabad seun van Aglai,

42. Adina seun van Sisa van die Ruben-stam, Adina was ’n leier van die stam en daar was 30 manne by hom.

43. Daar was ook Ganan seun van Maäka, Josafat van die stad Meten,

44. Ussia van die stad Astarot, Sama en Jeïel seuns van Gotam van die stad Aroër,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11