Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Al die leiers van Israel het na die koning toe gekom in Hebron, en Dawid het met hulle ’n ooreenkoms gemaak by die tempel in Hebron. Hulle het vir Dawid gesalf om koning te wees van Israel. Dit het gebeur soos die Here gesê het toe Hy vir Samuel gestuur het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:3 in konteks