Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hy was die belangrikste van die 30 manne, maar hy het nie een van die eerste drie manne geword nie. Dawid het hom gekies en aangestel om die hoof te wees van die manne wat die koning moes oppas.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:25 in konteks