Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

maar die spesiale manne het op die stuk grond bly staan en hulle het gekeer, die Filistyne kon nie die grond vat nie. Die spesiale manne het die Filistyne oorwin. Die Here het hulle gered en Hy het hulle laat wen teen al die Filistyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:14 in konteks