Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:42 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Eser was die voorouers van die mense van die lande Bilhan, Saäwan en Jaäkan. Die mense van Dison was die voorouers van die mense van die lande Us en Aran.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1

Kyk 1 Kronieke 1:42 in konteks