Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Sobal was die voorouers van die mense van die lande Aljan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die mense van Sibon was die voorouers van die mense van die lande Aja en Ana.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1

Kyk 1 Kronieke 1:40 in konteks