Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:22-31 Bybel vir Almal (ABA)

22. Ebal, Abimael, Skeba,

23. Ofir, Gawila en Jobab. Hulle was almal Joktan se nageslag.

24. Hier is die name van Abraham se voorvaders en die name van sy nageslag: Sem, Arpaksad, Selag,

25. Heber, Peleg, Reü,

26. Serug, Nahor en Tera.

27. Abram se naam het later verander na Abraham.

28. Abraham se seuns was Isak en Ismael.

29. Hier is hulle nageslag. Die oudste seun, Ismael, was die voorvader van die mense van die stede Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam,

30. Misma, Duma, Massa, Gadad, Tema,

31. Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was die nageslag van Ismael.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1