Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal jou nageslag altyd koning wees oor Israel, Ek sal dit laat gebeur. Ek het vir jou pa Dawid gesê: ‘Iemand uit jou nageslag sal altyd op die troon van Israel sit,’ en dit sal so wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:5 in konteks