Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Salomo gesê: “Ek het gehoor toe jy tot My gebid het en gesoebat het. Ek wy hierdie tempel om aan My te behoort. Ek sal altyd daarvoor sorg en daaraan dink.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:3 in konteks