Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Salomo het gesê die Israeliete mag nie slawe word nie. Hulle was die manne wat oorlog moes maak en wat die koning moes oppas. Hulle was sy amptenare en offisiere en die hoofde van die soldate op die oorlogkarre en perde.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:22 in konteks