Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het die stad Geser gekry nadat die farao, die koning van Egipte, die stad Geser oorwin en verbrand het. Hy het die Kanaäniete wat daar gewoon het, doodgemaak en toe het hy die stad vir sy dogter gegee wat met Salomo getroud was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:16 in konteks