Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiram van Tirus het vir Salomo die sederhout en sipreshout en goud gegee wat Salomo wou hê om die tempel en die paleis te bou. Salomo het daarna vir Hiram 20 stede in die land Galilea gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:11 in konteks