Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:37-38 Bybel vir Almal (ABA)

37. Hulle het die onderste klippe van die tempelmure op hulle plekke neergesit in die vierde jaar, in die maand Sif,

38. en die tempel en alles daarby was klaar in die elfde jaar, in die maand Bul, die agste maand. Salomo het sewe jaar lank gebou, en toe was die tempel klaar.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6