Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:27 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het die twee gerubs in die binneste kamer gesit. Hulle vlerke was oop, die punt van een gerub se vlerk het aan die een muur geraak, en die ander gerub se vlerk het aan die ander muur geraak. In die middel van die kamer het die gerubs se ander vlerke aan mekaar geraak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:27 in konteks