Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Agter in die tempel het hy ’n muur van sederhout planke gebou. Die muur was van die vloer tot teen die dak, en agter die muur was ’n kamer wat 20 el lank was. Dit was die binneste kamer, die hoog-gewyde kamer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:16 in konteks