Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Salomo het die tempel gebou in die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het. Dit was in die vierde jaar nadat Salomo koning geword het, in die maand Sif, dit is die tweede maand.

2. Die tempel wat Salomo vir die Here gebou het, was 60 el lank, 20 el breed en 30 el hoog.

3. Die voorportaal by die voorkant van die tempelgebou was 20 el lank en tien el breed. Die voorportaal was so lank soos wat die tempel breed was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6