Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

My werkers sal dit van die Libanon-berg afbring na die see. Ek sal vlotte maak van die hout en ek sal dit vir jou bring, jy moet sê na watter plek. Ek sal die hout van die vlotte daar losmaak, en jy kan die hout dan verder neem. En jy moet dan vir die mense in my paleis kos gee, soveel kos soos ek wil hê.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:9 in konteks