Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda en Israel, van die stad Dan in die noorde tot by die stad Berseba in die suide, het veilig gewoon terwyl Salomo gelewe het. Elkeen kon rustig onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:25 in konteks