Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ben-Geber was in die stad Ramot-Gilead. Hy was die hoof van die kampe van Jaïr seun van Manasse. Die kampe was in Gilead. Hy was ook die hoof van die Argob-distrik wat in Basan is. Daar was 60 groot stede met sterk mure. Die poorte het sluitbalke van brons gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:13 in konteks