Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:28 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete het gehoor hoe die koning ge-oordeel het. Hulle het die koning gerespekteer, want hulle het gesien dat God self vir die koning wysheid gegee het om reg te kan oordeel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:28 in konteks