Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou wat die ma was van die kind wat lewe, het met die koning gepraat. Sy was jammer vir haar seun, en sy het gesê: “Asseblief, Meneer, gee die kind vir daardie vrou, moenie hom doodmaak nie.”Maar die ander vrou het gesê: “Hy sal nie my kind wees nie en ook nie jou kind nie. Kap hom in twee stukke.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:26 in konteks