Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het ’n ooreenkoms gemaak met die farao, die koning van Egipte. Hy het met die dogter van die farao getrou en hy het haar in die Dawidstad laat woon totdat hy sy paleis en die tempel en die muur rondom Jerusalem klaar gebou het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:1 in konteks