Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel het vir Josafat gesê: “Ja, hier is nog ’n profeet. Dit is Miga seun van Jimla. Ons kan vir hom vra wat die Here sê, maar ek hou nie van die man nie, want die dinge wat hy sê, is nooit goed vir my nie, dit is sleg.”Josafat sê toe: “Die koning moenie so praat nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:8 in konteks