Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel sê toe al die profete moet bymekaarkom. Daar was omtrent 400 profete, en hy vra toe vir hulle: “Moet ek gaan oorlog maak teen Ramot in Gilead of moet ek dit nie doen nie?”Die profete het gesê: “Jy moet gaan. Die Here sal jou laat wen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:6 in konteks