Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:50 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Ahasia seun van Agab vir Josafat gevra of sy manne saam met Josafat se manne op die skepe kan gaan, maar Josafat wou hulle nie laat saamgaan nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:50 in konteks