Hy het net die offer-plekke laat staan. Die mense het nog offers en wierook-offers gebring op die offer-plekke.