Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:34 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die Arameërs het ’n pyl geskiet. Hy het nie geweet waarnatoe die pyl gaan nie. Hy het die koning van Israel raakgeskiet. Die pyl het ingegaan onder die plate van sy harnas. Die koning het vir die man wat sy oorlogkar gedryf het, gesê: “Draai om en neem my uit die oorlog, want iemand het my raakgeskiet.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:34 in konteks