Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Aram het 32 offisiere van die oorlogkarre by hom gehad. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet net die koning van Israel skiet. Julle moenie die ander manne skiet nie, dit maak nie saak of hulle belangrik of onbelangrik is nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:31 in konteks