Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:28 Bybel vir Almal (ABA)

Miga sê toe: “Koning Agab, as jy regtig veilig sal terugkom, dan kom die woorde wat ek gesê het, nie van die Here nie.”Miga het ook gesê: “Manne, julle moet almal luister na wat ek sê.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:28 in konteks