Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

Miga het toe weer gepraat: “Luister wat sê die Here. Ek het gesien die Here sit op sy troon en almal wat in die hemel is, staan by Hom, hulle staan regs en links langs Hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:19 in konteks