Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Agab by die huis kom, was hy moedeloos en kwaad omdat Nabot van Jisreël vir hom gesê het hy sal nie vir hom die grond gee wat hy van sy voorvaders gekry het nie. Agab het op sy bed gaan lê en hy het sy gesig na die muur gedraai. Hy wou nie eet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:4 in konteks