Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Agab hoor wat Elia alles gesê het, het hy sy klere geskeur en rouklere om sy lyf gebind en hy het gevas. Hy het geslaap met die rouklere. Hy het rondgeloop en hy het niks gepraat nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:27 in konteks