Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het twee manne gebring wat kan jok en hulle het die manne voor Nabot laat sit. Die twee manne het toe gepraat teen Nabot en hulle het gesê Nabot het God en die koning vervloek. Toe het hulle vir Nabot uit die stad geneem en hulle het hom doodgegooi met klippe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:13 in konteks