Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ’n tyd verbygegaan nadat hierdie dinge gebeur het. Nabot van Jisreël het ’n wingerd gehad voor die paleis van koning Agab van Samaria.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:1 in konteks