Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:38 Bybel vir Almal (ABA)

Toe gaan die profeet en hy wag op die pad vir die koning. Die profeet het sy oë met ’n lap toegebind sodat mense nie kan weet wie hy is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:38 in konteks