Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:36 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die profeet vir sy vriend: “Jy het nie gedoen wat die Here gesê het nie. Daarom, wanneer jy hier weggaan van my, dan sal ’n leeu jou vang.”En toe die vriend weggaan van die profeet, het ’n leeu hom gevang en hom doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:36 in konteks