Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:31 Bybel vir Almal (ABA)

Sy offisiere het vir hom gesê: “Luister asseblief, ons het gehoor dat die konings van Israel genadig is. Ons moet rouklere aantrek en toue om ons koppe bind en ons moet na die koning van Israel toe gaan. Miskien sal hy jou nie doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:31 in konteks