Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee groepe soldate het sewe dae lank oorkant mekaar in hulle tente gebly. Op die sewende dag het die oorlog begin, en die Israeliete het op een dag 100 000 Arameërs doodgemaak. Dit was voetsoldate.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:29 in konteks