Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het ook gereedgemaak en hulle het genoeg kos saamgeneem. Hulle het gegaan om die Arameërs te ontmoet. Die Israeliete het hulle tente opgeslaan oorkant die Arameërs se tente. Die tente was soos twee troppe bokke. Die Arameërs was oral in die land.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:27 in konteks