Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die offisiere van Ben-Hadad, die koning van Aram, het vir hom gesê: “Die gode van die Israeliete is berg-gode, daarom was hulle te sterk vir ons. Dit sal beter wees as ons op gelyk grond oorlog maak teen hulle, dan sal ons sterker wees as hulle.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:23 in konteks