Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:20 Bybel vir Almal (ABA)

Elke man van Agab, die koning van Israel, het die man oorwin wat teen hom geveg het, en die Arameërs het gevlug. Die Israeliete het hulle gevolg en gejaag. Maar Ben-Hadad koning van Aram het op ’n perd gevlug saam met die manne wat op perde gery het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:20 in konteks