Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het in die middel van die dag uit die stad gegaan. Ben-Hadad was besig om te drink en dronk te word in die tente, hy en die 32 konings wat sy bondgenote was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:16 in konteks