Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ben-Hadad en die ander konings was besig om te drink in die tente. Toe hy die boodskap van Agab kry, het hy vir sy offisiere gesê: “Julle moet gereedmaak.”Hulle het toe gereedgemaak om die stad aan te val.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:12 in konteks