Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:46 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het toe vir Benaja seun van Jojada gestuur, en hy het vir Simeï doodgemaak. Almal het toe geweet en aanvaar dat Salomo die koning is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:46 in konteks