Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:42 Bybel vir Almal (ABA)

Hy laat toe vir Simeï roep en hy sê vir Simeï: “Kan jy onthou dat ek jou voor die Here laat belowe het en dat ek jou gewaarsku het? Ek het gesê wanneer jy uit die stad na ’n ander plek gaan, dan moet jy weet jy sal sterf, dit is seker. En jy het vir my gesê dit is goed, jy verstaan dit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:42 in konteks