Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here self sal vir Joab straf omdat hy die twee goeie manne doodgemaak het, manne wat beter was as hy. Joab het hulle met ’n swaard doodgesteek, maar my pa Dawid het niks daarvan geweet nie. Die twee manne was Abner seun van Ner, die hoof van die leër van Israel, en Amasa seun van Jeter, die hoof van die leër van Juda.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:32 in konteks